HDRicus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo) (2023)
Trailer-Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo)
Nonton Streaming Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo) Sub Indo — LK21
Luister of koop 'Khaki' hier - https://RicusNel.lnk.to/KhakiMB Volg Ricus Nel op sosiale media: TikTok - https://www.tiktok.com/@ricusnel_t=8dOirBtcx89&_r=1 Facebook - https://www.facebook.com/ricus.nel.14mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/ricusneligshid=NTc4MTIwNjQ2YQ== _____________________________________________________ Lirieke: Dis vrydag aand en eks verveeld Ons lê al in die kooi Al my pelle het gaan jag En ek was ook genooi My keel raak droog Ek loer vir Ma Se sy maak toe jou oog Maar hoe de hêl moet ek dan slaap As my 308 en my pyl en boog Die heeltyd by my spook Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki My vrou raak mooi Sys n lekke nooi Ekt eintlik al vergeet Dat sy vuur kan maak En n dop kan gooi Sys oulik man jy weet Ek kyk vir haar sy kyk vir my Ek jaag haar om die erf Maar hoe de hel moet ek haar vang As sy n waewiel maak En my stoom opraak En die liefde in my kook Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki Ons moet dit weer doen Ek sal jou weer soen Net ek en jy Kyk die aand is klaar verby Ons moet dit weer doen Ek sal jou weer soen “mwah” “Mamma is die pap al reg, eks besig om gaar te word voor die vleis.” Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie Steek die vure aan dan braai ons n skaapie As die bure kla dan maak dit nie saak nie Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
Buat kamu yang lagi cari nonton Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo) (2023) sub Indo film bergenre Country produksi South Africa ini, kamu udah ada di tempat yang tepat. LK21 menyediakan Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo) (2023) full movie dengan kualitas HD dan subtitle Indonesia secara gratis — tanpa perlu download dan tanpa registrasi. Player kami ringan, fast loading, dan support multi resolusi sampai 1080p. Cukup klik tombol Tonton Film di atas dan langsung streaming dari browser kamu. Jangan lupa share ke teman-teman supaya makin banyak yang tahu tempat nonton film favorit kalian.
LK21 di-support oleh berbagai komunitas dan referensi situs streaming film populer di Indonesia seperti LK21, Layarkaca21, IndoXX1, Dunia21, Rebahin, Indofilm, Bioskop Keren, D21, IDLIX, dan masih banyak lagi. Kami menggabungkan koleksi terbaik dari semua situs tersebut dalam satu platform yang stabil, sehingga kamu tidak perlu lagi berpindah-pindah domain saat link mati atau diblokir. Mulai dari box office Hollywood, drama Korea, anime Jepang, drama China, sampai film lokal Indonesia — semuanya bisa kamu tonton hanya di LK21. Selamat menikmati Ricus Nel - Khaki (Amptelike Musiekvideo)!













